Welcome Visitor: Login to the siteJoin the site

N gedig van n Suid-Afrikaner

Poetry By: tasja
Editorial and opinion



If you understand afrikaans this is for you to read


Submitted:Feb 13, 2012    Reads: 7    Comments: 1    Likes: 1   


N beskrywing van n goeie land bestaan nie meer nie Veilig wees en gelukkig bestaan ook nie Veiligheid tralies en n elektriese heininge hou nie die kriminele uit Saans as jy gaan slaap moet jy jou kamer deur sluit Mense wat aangeval word en selfs dood gemaak Vir wat? Vir aardse besittings wat later nie meer gaan saak maak Nuus en koerante wat ons lees Mense wat leef in vrees Vuurwapens kan ons nie meer kry Mense moet eerder hoop dat hul nie eendag gaan ly Kriminele met geen genade Laat mense ly en veroorsaak net skade Elke dag word daar n vrou verkrag Die krimineel forseer en dink hy het mag Die seer wat n vrou het Kan niemand van haar wegvat of haar siel red Babetjies wat in asblikke beland Kan nie eers praat en se:"red my,vat my hand" Ouers wat nie meer omgee Kan nie die babetjie se trane afvee Wat gaan word van ons Ek wens ons kan net die kriminele weg spons Ons kan net bid en hoop As die krimineel by jou huis kom, dat hy net omdraai en weg loop




1

| Email this story Email this Poetry | Add to reading list



Reviews

About | News | Contact | Your Account | TheNextBigWriter | Self Publishing | Advertise

© 2013 TheNextBigWriter, LLC. All Rights Reserved. Terms under which this service is provided to you. Privacy Policy.