Welcome Visitor: Login to the siteJoin the site

Dit sal ek nooit kan gehoorsaam nie

Poetry By: Heavinley Hano
Poetry

Jou bekkomernisse maak jou goed verbeel en dan dit glo as waarheid om my lewe te wil reel of oordeel.
Se my wanneer sal jy leer dit maak my seer of geniet jy dit om my geluk te steel.
Op die einde van die dag gaan dit oor my en myself en nie wat jy vir jouself verbeel.
Ek kan nie lewe om my aanmekaar reg te moet bewys nie.
Erken vir eens aan jouself dat jy het nog nooit myself leer ken as persoon nie en genoeg vertroue en respek vir my gehaat om terug te sit en te kyk hoe ek myself is nie.
Jy het geen reg om my te wil maak nie myself wees nie.
Dit sal ek nooit kan gehoorsaam nie.

Submitted:Sep 14, 2013    Reads: 5    Comments: 0    Likes: 0   

0

| Email this story Email this Poetry | Add to reading list

Reviews

About | News | Contact | Your Account | TheNextBigWriter | Self Publishing | Advertise

© 2013 TheNextBigWriter, LLC. All Rights Reserved. Terms under which this service is provided to you. Privacy Policy.