Die ekstra sleutel

Reads: 1821  | Likes: 0  | Shelves: 2  | Comments: 0

More Details
Status: In Progress  |  Genre: Mystery and Crime  |  House: Booksie Classic
Wanneer Annelize se verloofde, Francois geheimsinnig verdwyn vind sy 'n vreemde ekstra sleutel aan haar bos. Smithy, haar verloofde se beste vriend help haar om die raaisels op te los. Het Francois 'n dubbel lewe gelei en hoeveel weet Smithy werklik van sy verdwyning? Hoekom is die speurder wat Francois se verdwyning ondersoek so oortuig dat sy iets vir hom weg steek en hoe sal die waarheid Annelize se lewe verander?

Table of Contents

Hoofstuk 1

Submitted: October 23, 2016

Kwart oor tien. Francois het gesê hy is sewe uur hier. Francois is stiptelik. Dit was nog nooit nodig om agter hom aan te bel nie. Die s... Read Chapter

Hoofstuk 2

Submitted: October 26, 2016

“Die sleutel.” Smithy frons. Hy haal sy hande uit sy sakke en neem die sleutels by haar. “Wat van die sleutels?” Hy hou d... Read Chapter

Hoofstuk 3

Submitted: November 03, 2016

Smithy lyk bekommerd waar hy op die stoep staan. ‘n Blywende frons tussen sy oë. “Wat is fout Annelize?” Sy het hom gebel en g... Read Chapter

Hoofstuk 4

Submitted: November 08, 2016

Sy kyk na Smithy. Wat nou? Hy praat kalm, asof dit niks vreemd is vir hom om ‘n leuen te vertel nie. “Ja, asseblief. Ons stel bel... Read Chapter

Hoofstuk 5

Submitted: November 14, 2016

Hoofstuk 5   Sy draai na hom. Nee, sy is nie gereed nie, maar niks wat hy kan doen of sê gaan haar hiervoor gereed maak nie... Read Chapter

Hoofstuk 6

Submitted: November 21, 2016

Hoofstuk 6     Hy probeer die foto uit haar hand haal, maar sy klou daaraan vas met alles binne haar. “Anneli... Read Chapter

Hoofstuk 7

Submitted: November 24, 2016

Annelize trek haar trui aan en skakel die kombuislig af. Die nag is koud en die wind huil. Sy het die brief seker al twintig maal gelees.... Read Chapter

Hoofstuk 8

Submitted: November 30, 2016

Sy draai na binne en sluit die deur agter haar. Sy bly daarteen staan. Francois sal nooit weer voor die deur staan wanneer sy dit oopmaak... Read Chapter

Hoofstuk 9

Submitted: December 05, 2016

In stilte loop hulle stadig tot voor Francois se woonstel. Sy draai na Smithy. “Sal hy hier wees? Moes ons nie dalk eers geskakel het n... Read Chapter

Hoofstuk 10

Submitted: December 08, 2016

Annelize het nie die smeek in haar stem weggesteek toe sy vir Smithy vra om in te kom nie. Wanneer hy vriendelik glimlag en met ’n “d... Read Chapter

Hoofstuk 11

Submitted: December 13, 2016

Annelize begin die brief lees. Sy verbeel haar sy hoor Francois praat. Nog net een stap, tot die einde. Nog net een raaisel en die wa... Read Chapter

Hoofstuk 12

Submitted: December 18, 2016

Reyno Smith sluit sy huis oop en skakel die ligte aan. Hy het by Annelize gebly tot sy weer gaan slaap het. Hy gaan nie daar slaap nie. H... Read Chapter

Hoofstuk 13

Submitted: December 23, 2016

Sy het geweet Francois se dood was nie ‘n ongeluk nie. Dit was alles net te vreemd. Sy laat haar hand sak. Sy maak haar mond oop om iet... Read Chapter

Hoofstuk 14

Submitted: December 29, 2016

Hoofstuk 14   Maandag. Sy sal maar na die Speurder toe moet gaan. Sy het steeds niks van Smithy gehoor nie. Sy voel skul... Read Chapter

Hoofstuk 15

Submitted: January 06, 2017

Sy kyk op na die nommer teen die muur van die huis. Twee groot, goue syfers wat vir haar lag. 14. Veertien! Sy loop nader en vryf... Read Chapter

Hoofstuk 16

Submitted: January 09, 2017

Meneer Sanders is ‘n ou, gryskop man. Sy oë is blou en sy neus is krom. Hy kom vriendelik voor want daar is ‘n half-permanente gliml... Read Chapter

Hoofstuk 17

Submitted: January 12, 2017

Teen donker het Annelize haar kamer, die kombuis en die sitkamer deursoek. Daar is niks wat nie aan haar behoort nie. Daar is niks wat ni... Read Chapter

Hoofstuk 18

Submitted: January 16, 2017

Annelize hou aan Smithy se skouers vas. “Smithy?”   Daar hardloop menige scenarios deur sy gedagtes. Dalk sal sy vir nie... Read Chapter

Hoofstuk 19

Submitted: January 18, 2017

Annelize sit op haar bed. Sy klem haar selfoon styf in haar hande vas. Het sy die regte besluit geneem? Dit is ’n kans wat sy moes waag... Read Chapter

Hoofstuk 20

Submitted: January 22, 2017

Annelize se motor staan voor haar huis. Die sonstrale weerkaats op die ruite. Die wind is koud. Gert Jacobs se naam is ook op die lys... Read Chapter

More Mystery and Crime Books

Booksie 2017-2018 Short Story Contest

Booksie Popular Content

Other Content by Luna Blue

Die ekstra sleutel

Book / Mystery and Crime

Popular Tags