N gedig van n Suid-Afrikaner

Reads: 100  | Likes: 0  | Shelves: 0  | Comments: 1

More Details
Status: Finished  |  Genre: Editorial and Opinion  |  House: Booksie Classic
If you understand afrikaans this is for you to read

Submitted: February 13, 2012

A A A | A A A

Submitted: February 13, 2012

A A A

A A A


N beskrywing van n goeie land bestaan nie meer nie Veilig wees en gelukkig bestaan ook nie Veiligheid tralies en n elektriese heininge hou nie die kriminele uit Saans as jy gaan slaap moet jy jou kamer deur sluit

Mense wat aangeval word en selfs dood gemaak Vir wat? Vir aardse besittings wat later nie meer gaan saak maak Nuus en koerante wat ons lees Mense wat leef in vrees

Vuurwapens kan ons nie meer kry Mense moet eerder hoop dat hul nie eendag gaan ly Kriminele met geen genade Laat mense ly en veroorsaak net skade

Elke dag word daar n vrou verkrag Die krimineel forseer en dink hy het mag Die seer wat n vrou het Kan niemand van haar wegvat of haar siel red

Babetjies wat in asblikke beland Kan nie eers praat en se:\"red my,vat my hand\" Ouers wat nie meer omgee Kan nie die babetjie se trane afvee

Wat gaan word van ons Ek wens ons kan net die kriminele weg spons Ons kan net bid en hoop As die krimineel by jou huis kom, dat hy net omdraai en weg loop


© Copyright 2017 tasja. All rights reserved.

Add Your Comments:

Comments

avatar

Author
Reply

More Editorial and Opinion Poems

Booksie 2017-2018 Short Story Contest

Booksie Popular Content

Other Content by tasja

A letter to my husband

Poem / Romance

Dreaming 1

Short Story / Fantasy

Valentine card

Poem / Romance

Popular Tags